Laaste Asem

Laaste Asem

  • ArtistArend Botha
  • GenreRock
  • Released Date01 January, 1970
  • Label

Jy voel die lewe

uit jou vingers gly

blaas die laaste asem uit

dis alles vir my

 

En as my tyd kom

dan wil ek weet

die eerste aangesig wat ek sien

is U sin O’Heer

 

Daarom buig ek voor U neer

Op my kniee bring ek U eer

Die voorhangsel is geskeur

Neem my lewe laat dit U vereer